Ons Visie

Die beste onderwysers onderrig kom uit die hart, nie uit boeke.

Ons Missie

Ons missie is om ‘n omgewing te skep waar leerders met passie kan leer, ontdek en ontwikkel. By Nobilitas glo ons aan:
 
  • Individuele Aandag: Ons klasse is klein om persoonlike aandag te verseker.
  • Kreatiewe Leer: Ons bevorder kreatiewe denke en probleemoplossing.
  • Ontwikkeling van Karakter: Hier leer ons nie net feite nie, maar ook lewensvaardighede en waardes.
  • Ondersteuning van Ouers: Ons streef daarna om saam met u as ouers te werk vir ‘n suksesvolle toegeruste toekoms vir u kind.

Ons Span

Werner
Bianca
Alicia